International / Multilingual > Nederlands (Dutch)

gezellig hier chatten

<< < (3/730) > >>

Kip Pizayu:
Hello!

Dis so cool om 'n bietjie Nederlands te sien. Ek praat Afrikaans. 'n Taal in Suid-Afrika. Maar, dis baie naby aan Nederlands, en baie soos Vlaams. Ek kan als verstaan wat julle sê. Ek wonder of julle my verstaan?

Brainiac:

--- Quote from: NielDLR on January 02, 2010, 10:35:58 am ---Hello!

Dis so cool om 'n bietjie Nederlands te sien. Ek praat Afrikaans. 'n Taal in Suid-Afrika. Maar, dis baie naby aan Nederlands, en baie soos Vlaams. Ek kan als verstaan wat julle sê. Ek wonder of julle my verstaan?

--- End quote ---
Ik versta je, maar het is niet makkelijk. :)

Aztique:
ik kan het het ook prima lezen! Wat leuk zeg , helemaal uit afrika :)

Tanhì Tireafya'o:
Verstaan lukt wel. Anders even hardopzeggen, (of hardop denken, hoe je het zou zeggen  :P). Dan lukt het wel. Leuk dat je er ook bent.

Kip Pizayu:
Hahaha awesome!

Ja, ek moet Nederlands so paar keer oor lees om dit honderd persent te verstaan. Ek wil in 2010 bietjie meer Nederlands leer, sodat ek dit kan skryf ook. Ek hoop ek kan die Nederlands' seksie saam met julle geniet. :D Dalk ek leer ek sommer Nederlands deur net julle te volg. hehe

As julle hulp nodig om my te verstaan, kan julle Google se translate gebruik. Dit het onlangs Afrikaans by gekry!

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version